Perdeliefhebber? Kom kuier saam!

Die African Western Stock Horse-vereniging, bekend as Awesha, sal weer hulle gewilde Ranch Horse Show and Family Fun-dag op 26 en 27 Augustus hou. Die geleentheid vind by die Diverse Equestrian-sentrum by plot 200, op Brakwater plaas. Toegang is gratis met hope vermaak. Pieter Fourie, die voorsitter van Awesha het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die skouspel met die perde wat aangebied sal word. 

Hy het ook meer inligting oor die sogenaamde Quarter Horse gedeel…