Paralimpiese atlete berei voor vir ‘n groot 2022

Namibië se Paralimpiese atlete is tans besig om vir verskeie byeenkomste volgende jaar voor te berei. Die Namibië Nasionale Paralimpiese Komitee se sekretaris-generaal, Michael Hamukwaya het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.