Blink plan vir rondloperdiere!

Die provinsiale regering van Limpopo het ‘n vernuwende manier gevind om die toenemende aantal ongelukke te bekamp wat deur rondloperdiere op paaie veroorsaak word. ‘n Woordvoerder van die Departement van Vervoer, Mike Maringa, sê die aantal voertuie op paaie sal na verwagting in die feestyd toeneem. Hy sê hulle skenk daarom glimbande aan boere vir plaasdiere soos beeste om sodoende padveiligheid ‘n hupstoot te gee: