Oud-dwelmhoof sê oor toenemende beslagleggings

Die publiek moet dwelmhandelaars by die Namibiese polisie aanmeld. In Mei is 124 verdagtes vir die besit en handel in dwelms ter waarde van 3,24 miljoen Namibiese dollar gearresteer. Dagga, Mandrax en kokaïen was onder die dwelms wat gevind is. Die voormalige hoof van Nampol se dwelm-eenheid Hermie van Zyl, wat lank reeds waarsku oor die kwessie in die land, het met Kosmos 94.1 Nuus gesels.