Oshana DBV hou inkleur-kompetisie vir kinders

Die Oshana Dierebeskermings-vereniging doen ‘n beroep op kinders om deel te neem aan die Oshana DBV se inkleur-kompetisie. Die DBV het opgemerk dat baie kinders nie regtig weet hoe om diere te versorg nie. Inskrywings sal op Facebook in foto-albums geplaas word en die wenner van elke ouderdomskategorie word bepaal deur wie die meeste daarvan hou. Wenners sal op 6 September aangekondig word. Wilmarie Horn van die Oshana DBV gesels met Kosmos 94.1 Nuus.

Horn sê kinders of hul ouers word uitgenooi om die inkleur-bladsy van Oshana DBV se Facebook-blad af te laai …