Onveranderde repokoers is die regte besluit

Die Monetêre Beleidskomitee van die sentrale bank het vergader en die goewerneur, Johannes !Gawaxab het vanoggend aangekondig dat die repokoers onveranderd op 7,75 persent gelaat word. Hy het die redes so verskaf.

Ekonoom Salomo Hei van High Economic Intelligence sê dit is die regte besluit. Hy verduidelik.