Olieprys: geen verligting in die nabye toekoms nie

Oliepryse bly styg met Brent-ruolie wat weer amper op 80 Amerikaanse dollar per vat verhandel. Met die wêreld se herstel van die pandemie wil dit voorkom asof daar geen verligting in die nabye toekoms sal wees nie, soos die Suid-Afrikaanse ekonoom, Chris Hart, verduidelik.