Covid: 6,5% is positief

Die gesondheidsministerie het 120 nuwe Covid-gevalle bevestig uit 1 847 toetsuitslae, ‘n positiewe koers 6,5 persent. Daar is 64 leerders met twee skole in die Noorde wat 40 van die totale gevalle het. Nog twee pasiënte is uit hoësorg ontslaan met die totaal vandag op 16. Daar is geen sterftes nie en aktiewe gevalle is tans op 1 199. Net minder as 177 000 persone is ten volle ingeënt.