Olieprys daal na laagste vlak in 6 weke

Die Brent ru-olieprys het gedaal en verhandel op die oomblik rondom 78 Amerikaanse dollar per vat. Dit is die eerste keer in ses weke dat die prys onder 80 dollar verhandel. Dawie Klopper, ‘n beleggings ekonoom in Suid-Afrika verduidelik die redes hiervoor.