KZN bied uitstekende handelskou aan

Die regering van KwaZulu-Natal is geloof vir die suksesvolle Intra-Afrika Handelskou wat verlede week in die Inkosi Albert Luthuli Internasionale Konvensiesentrum in Durban gehou is. Van die 59 lande wat aan uitstallings deelgeneem het, was 46 uit Afrika en 13 van buite die vasteland. Die LUR virdie Departement van Ekonomiese Ontwikkeling, Omgewingsake en Toerisme, Ravi Pillay, sê die skou het gelei tot 36-miljard-rand se handelstransaksies: