O&L stel groen-waterstof aanleg voglende week bekend

Die uitvoerende voorsitter van die Ohlthaver en List Groep Sven Thieme sal saam met die uitvoerende hoof van die Belgiese maatskappy CMB TECH, Alexander Saverys sal Cleanenergy Solutions Namibia en die land se eerste groen-waterstof demonstrasie-aanleg op 22 Februarie 2022 bekendstel. Thieme sê hy is uiters opgewonde oor die rigting wat Namibië inslaan met energie.