Nuwe belasting amnestie begin 1 Junie

Nog ‘n plaaslike belasting amnestie begin op 1 Junie vanjaar. NamRA se kommissaris, Sam Shivute, het dit aan Kosmos 94.1 Nuus bevestig.

Intussen het die agentskap bevestig dat net minder as 47 500 belastingbetalers het aan die vorige amnestie deelgeneem met 1,3 miljard Namibiese dollar wat ingevorder is.