Kragopwekker geen in by hospitaal na 6 dae sonder elektrisiteit

Die DA in Gauteng sê konsternasie het by die Suidrand-hospitaal in Johannesburg geheers toe ‘n kragopwekker tydens ‘n ses-dae lange kragonderbreking nie behoorlik gewerk het nie. Jack Bloom van die DA sê volgens die LUR vir Gesondheid, Nomathemba Mokgethi, was daar fout met die hospitaal se kragverbinding met die munisipaliteit: