ANC moet grondverkryging verskerp, sê Vrystaatse boer

‘n Vrystaatse boer, Daniel Mosia, doen ‘n beroep op die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling om die Pro-aktiewe Grondverkryging-strategie se voordele uit te brei. Die departement het in 2015 die plaas Georgina deur die program aangekoop en aan Mosia toegeken. Hy sê die regering se program moedig hulle aan, omdat dit alle swart boere in die provinsie kan bevoordeel: