Nuwe Afrikaapse woordeboek

Die eerste nuwe Afrikaapse woordeboek lok positiewe reaksie uit. President Cyril Ramaphosa het die publikasie van die woordeboek as ‘n mylpaal beskryf. Hy sê dit sal ’n groot bydrae tot die buurland se erfenis lewer. Hy het bygevoeg moeite word gedoen om inheemse tale in die buurland te bevorder en veral ook in die maand waarin Erfenisdag gevier word.