NUNW se sekretaris-generaal gee sy mening oor verpligte inentings

Die Namibiese justisieminister Yvonne Dausab het vandag ‘n beroep op Namibiërs gedoen om ingeënt te word. Sy het gesê tans is inentings steeds vrywillig en is dit nog nie amptelike verpligtend nie. Job Muniaro, die sekretaris-generaal van die Namibiese Werkersunie deel sy mening aan Kosmos 94.1 Nuus oor die moontlikheid van verpligtite inentings.