NSA: Só lyk Namibië se invoermandjie

Namibië se invoermandjie bestaan volgens die Namibiese Handel Statistieke-bulletin van die Namibiese Statistieke Agentskap hoofsaaklik uit petroleum-olies, toerusting vir siviele ingenieurswese en kontrakteurs, edelstene soos diamante, asook motorvoertuie vir die vervoer van goedere.