Nog gratis opleiding vir klein sakeondernemings

Klein sakeondernemings word as uiters belangrik geag vir werkskepping, nie net in ontwikkelende lande nie maar ook in ontwikkelde lande. SMEs Compete het pas die Dreambuilder-program bekend gestel – ‘n gratis aanlyn kursus wat voornemende besigheidseienaars touwys maak. Danny Meyer van SMEs Compete het meer.