Nog eenhede onklaar, beurtkrag op na fases vier en vyf

Eskom het fase vier- en vyf-beurtkrag vanaf vyfuur vanoggend tot Sondagmiddag ingestel. Die kragvoorsiener se woordvoerder, Sikonathi Mantshantsha, sê dit is te wyte aan die onklaarraking die afgelope 24-uur van ‘n opwekkingseenheid elk by die Camden, Kendal, Lethabo en Majuba kragstasies: