Net Swapo is volwasse genoeg om Namibië te regeer – Hage

Die aller belangrike Swapo-kongres het vanoggend in die hoofstad begin. President Hage Geingob het die afgevaardigdes, wat vir die top-vier van die party, sowel as die nuwe sentrale komitee moet stem, het van regoor die land aangekom. Geingob het die afgevaardigdes toegespreek en meen dat net Swapo alleen Namibië kan regeer.