NamWater se strategiese plan lyk so

NamWater het onlangs sy vyf jaar strategiese plan bekend gemaak van hoe om watervoorsiening toeganklik vir Namibiese gemeenskappe te maak. NamWater ondersoek nie net watervoorsiening nie, maar die bewaring daarvan. Tydens ‘n bespreking op die inligtingsministerie se sosiale media-platform, het NamWater se hoof van beplanning en waterhulpbronne Henry Mukendwa, die vyf jaar-plan bespreek.