NamWater het steeds niks gehoor oor watertariewe nie

NamWater het reeds ‘n geruime tyd gelede sy voorstelle vir ‘n opwaartse aanpassing in die watertarief aan die kabinet oorhandig. Geen water verhogings is tot dusver aangekondig nie en Kosmos 94.1 Nuus het met die hoof uitvoerende beampte van die watervoorsiener Abraham Nehemia gepraat.

Nehemia het ook sy kommer uitgespreek oor die impak op NamWater se bedrywighede.