Cyril verduidelik staatskaping

President Cyril Ramaphosa sê daar was niks ongewoons daaraan dat Malusi Gigaba verskuif is van die posisie van adjunkminister van Binnelandse Sake na minsiter van Openbare Ondernemings nie. Ramaphosa verskyn vandag weer voor die staatskapingskommissie. Hy sê die kaping van die staat werk deur strukture en bande met sekere mense sodat diegene wat die kapings-idees in werking stel, ook aangestelde persone is: