NamRA voer SAOG Elektroniese Sertifikaat van Oorsprong uit

Die Namibiese Inkomste-agentskap, NamRa, is besig om die SAOG Elektroniese Sertifikaat van Oorsprong uit te voer. Dit is in sy strewe om te voldoen aan die nasionale riglyne vir inligtingskommunikasietegnologie soos per die Harambee-welvaartsplan II, die SAPG-protokol oor handel, die Hersiene Kyoto-konvensie se riglyne deur die Wêreld Doeane-organisasie en die Wêreldhandelsorganisasie se Handelsfasilitering-ooreenkoms. Tonateni Shidhudhu, woordvoerder van NamRa verduidelik…