NamRA sê daar’s baie maatskappye wat nie vir belasting geregistreer is nie

Daar was weer moles by ‘n maatskappy net buite die hoofstad met werkers wat gestaak het omdat die maatskappy belasting by hulle aftrek, maar die maatskappy is nie vir belasting geregistreer nie. Kosmos 94.1 Nuus het met NamRA se kommissaris Sam Shivute oor die aangeleentheid gepraat en volgens hom kom die tipe van uitdagings voor.