Nampol sê dankie aan padgebruikers

Die Namibiese polisie bedank padgebruikers vir hulle goeie gedrag oor die langnaweek. Oor die algemeen het die naweek baie beter vertoon as normaalweg. Verlede jaar was daar 74 ongelukke teenoor nege vanjaar. Nampol se hoof van sy verkeersdiens, kommissaris Amalia Gawanas …