Namibiese politiek onder die loep

Demokrasie, regverdigheid en deursigtigheid blyk die afgelope tyd die norm in Namibiese politiek te wees. Die afgelope paar weke is gesien dat ‘n aantal kwessies met openbare belang in die publieke domein hanteer word. Sommige hiervan is byvoorbeeld Stad Windhoek se begroting, en daarna is onderhoude in die openbare domein gevoer met die drie moontlike kandidate vir die pos as Namibië se nuwe ombudsman Advokaat John Walters op te volg na sy termyn as die ombudsman. Die Independent Patriots for Change se sekretaris-generaal, Christine Esperanza Aochamus, het haar mening so aan Kosmos 94.1 Nuus opgesom.