Namibiese onderwysminister bespreek onderwysregulasies vanaand

Die Namibiese onderwysminister, Anna Nghipondoka, sal vanaand die kwessie van onderwys rakende die gewysigde Covid-regulasies bespreek. Die onderwyssektor is die laaste tyd gekritiseer or hoe hulle die probleem hanteer het, ná ‘n aantal skole weens van erge Covid-gevalle onder leerders en onderwysers moes sluit. Sanet Steenkamp, uitvoerende direkteur in die ministerie, verduidelik aan Kosmos 94.1.