Namibiese bloubessies presteer baie goed, bedryf groei

Die Suid-Afrikaanse bedryfsvereniging vir bloubessies, frambose en swartbessies, Berries South Africa, sê hulle sien Duitsland as ‘n ontwikkelende mark wat steeds groei. Volgens Albert Basson, die beleggingsbestuurder by Königstein Capital in Windhoek, die Namibiese bloubessie produsent, groei die plaaslike bedryf ook sterk. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.