Namibië voer meer vleis in Julie uit

Volgens die Vleisraad van Namibië is gedurende Julie ‘n totaal van 2,152 ton vleis en vleisprodukte uitgevoer is, terwyl 500 kilogram vleis en vleisprodukte ingevoer is. Die Vleisraad het in sy jongste maandelikse verslag wat vandag vrygestel is, berig dat die handelsbalans van vleis en vleisprodukte met 1,652 ton vir Julie verbeter het. Die verslag het aangedui dat die samestelling van die uitvoermandjie vir Julie uit 91,7 persent bees- en beesvleisprodukte bestaan het, 8,1 persent skaap- en skaapvleisprodukte, en 0,2 persent vark- en varkvleisprodukte. Desmond Cloete vleisraad se hoof van bemarking by die Vleisraad van Namibië het met Kosmos 94.1 Nuus gesels…