M&Z belê in Ondangwa

M&Z Motors het belê in die Noorde met ‘n nuwe tak in Ondangwa. Die tipe van belegging bied nie net werksgeleenthede nie maar laat ook toe dat geld in die noordelike ekonomie sirkuleer in plaas daarvan dat alles central bestee word. Die Oshana-goewerneur, Elia Irimari, sê beleggings is nodig en altyd welkom. Kosmos 94.1 Nuus het met Johan Steenkamp van M&Z gepraat.