Motshekga besoek KZN-skole vandag

Die onderwysminister van Suid-Afrika, Angie Motshekga, is vandag op ‘n feitesending in KwaZulu-Natal om die omvang van skade aan skole te bepaal ná verlede week se oorstromings. Sewe-en-vyftig kinders is in die ramp dood en vyf word nog vermis. Berigte lui dat 630 skole word geraak. Die departement se woordvoerder, Elijah Mhlanga…