Wêreldbank maak fonds gereed vir ‘krisisse’

Die Wêreldbank maak gereed om ‘n noodfonds van 2,5 triljoen Namibiese dollar te skep om arm lande by te staan wat deur vele krisisse geraak word. Die bank se president, David Malpass, sê Rusland se inval in Oekraïne het bykomende druk geplaas op probleme wat deur die Covid-19-krisis en stygende lewenskoste veroorsaak is, en hulp is dringend nodig. Hy sê die wêreld beleef weer ‘n gevaarlike tydperk van oorvleuelende krisisse: