Momentum vir 2024-verkiesing bou, koalisies moontlik, meen kenner

Die momentum vir die 2024 presidensiële verkiesing kom vinnig nader en politieke partye slyp hul politieke messe in ‘n poging om hul kandidaat in staatshuis te kry. Daar word egter voorspel dat die 2024-verkiesing nog die erg betwiste verkiesings ooit kan wees. Politieke ontleder, dr. Ndumba Kamwanyah, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat dit dalk kan eindig in partye wat ‘n koalisieregering vorm.