Mkhize sê hy is reg om ANC-president te word

Die ANC-presidentskandidaat en gewese minister van gesondheid, Zweli Mkhize, glo hy is gereed om die regerende party se president te word. Mkhize, wat goeie ondersteuning in sy tuis-provinsie KwaZulu-Natal, het, het verlede jaar as minister bedank te midde van bewerings dat hy gebaat het by ‘n onregmatige tender van 150 miljoen Suid-Afrikaanse rand. Die tender is uitgereik aan Digital Vibes wat deur nabye vennote van hom besit word. Hy sê sy veldtog om die ANC te lei rus op vier pilare: