Ministerie het 7 dae om gehoor te gee of vulstasies maak toe

Die Brandstof en Franchise-vereniging van Namibië het eenparig besluit dat die ministerie van myne en energie sewe dae sal hê om te reageer op sy eise of vulstasies sal sluit. Die voorsitter van die vereniging Hennie Krüger sê die huidige stelsel is onvolhoubaar en die ministerie kom eenvoudig nie tafel nie. Krüger het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.