Meer oor die Covid-entstof se ontwikkeling

Baie mense is huiwerig om teen Covid ingeënt te word omdat hulle nie die entstof vertrou nie. Een van die hoofredes hiervoor is die vinnige ontwikkeling daarvan. Die bekende Suid-Afrikaanse mediese dokter Michael Mol het die spoedige proses so aan die media verduidelik.