Jongste oor veldbrand tussen Whk en Okh

Die groot veldbrand noordwes van die hoofstad is nog nie onder beheer nie. Con Brandt van Okahandja, wat gisteraand gehelp het om die brand te probeer blus en voorbrande te doen, sê die verandering van windrigting hou tans ‘n groot gevaar in.