Meer as 42 000 jongmense agter tralies in SA

Die Departement van Korrektiewe Dienste in Suid-Afrika het sy kommer uitgespreek oor die toenemende aantal jeugoortreders in die land se tronke. Meer as 42 000 jeugdiges is tans agter tralies in Suid-Afrika. Volgens die waarnemende kommissaris van Korrektiewe Dienste, Samuel Thobakgale, veroorsaak die groot inname van jong oortreders oorbevolking in die tronke: