ECB verduidelik kragtarief-verhoging vir NamPower

Die Elektrisiteitsbeheerraad het NamPower se kragtarief verhoog met 8 persent. NamPower het gevra vir ‘n 14,59 persent verhoging. Die nuwe tarief tree op 1 Julie in werking. Die beheeraad het gebruikers beskerm deur nie NamWater se tariewe te aanvaar nie. Pinehas Mutota, die raad se algemene bestuurder van ekonomiese regulasie, verduidelik waarom die tarief-verhoging noodsaaklik is.

Mutota sê die energie-ministerie sal met Angola moet saamwerk om die Kunenerivier se vloei te kontroleer.