MDC maak kapsie oor Zim se e-paspoort

Die MDC in Zimbabwe sê hy is bekommerd oor die planne van President Emmerson Mnangagwa se regering om ‘n e-paspoort van stapel te stuur. Volgens die party, voldoen die proses nie aan die vereistes van die land se Grondwet nie. Tendai Biti, adjunkpresident van die MDC, sê die kwessie handel nie oor die daarstelling van ‘n e-paspoort nie…