Mashaba maak nuwe SA droom bekend

ActionSA se leier, Herman Mashaba, stel vandag die party se visie bekend van die Suid-Afrikaanse Droom vir ‘n inklusiewe en vooruitstrewende toekoms vir die nasie. Dit is in aanloop tot President Cyril Ramaphosa se staatsrede wat Donderdag plaasvind. ActionSA se woordvoerder, Lerato Ngobeni, sê hulle verwag dat Ramaphosa wéér nie hoop sal kan bied aan landsburgers nie: