Reaksie op aanpassing vir SME-bystand

SME’s Compete het gereageer op die Bank van Namibië wat sy SME ekonomiese herstel-leningskema aangepas en weer bekend gestel het. Die skema is oorspronklik tydens Covid van stapel gestuur maar, is nou verander vir die huidige uitdagings. In die nuwe skema, word daar melding gemaak van uitstaande belasting in samesprekings met NamRA. Danny Meyer, direkteur van SMEs Compete, verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus.