Mango wil Namibiese boks bevorder

Die Namibië Boks- en Stoei-beheerraad was die afgelope jare in die hande van verskeie leiers waartydens die regulerende liggaam vir boks gely het. Die Namibiese Sportminister Agnes Tjongararero het onlangs ‘n nuwe raad met baie meer jong mense aangestel met die hoop om boks na ‘n hoër vlak te neem. Die Voorsitter, Magret Mango, gesels met Kosmos 94.1 Nuus.