Mandie gesels oor Afrika Rugby-vrouebeker

Die Namibiese vroue rugbyspan is in Kaapstad vir die Afrika Rugby-vrouebeker. Die span van 25 is onlangs aangekondig. Hulle draf vandag kwart-oor-een teen Zimbabwe uit en speel Donderdag teen Suid-Afrika om kwart-voor-drie. Die span se kaptein Mandie van Staden vertel oor hul voorbereidings…

Dis ‘n eerste vir Namibië… Van Staden sê daar is nog sommige mense wat glo rugby is ‘n manssport.