Man op Lichtenburg deur sy eie honde doodgebyt

In die buurland het ’n 60-jarige man van Lichtenburg in Noordwes se twee Amerikaanse veghond-kruisings en nog ’n hond van ’n onbekende ras het hom doodgebyt. Die man se vrou was tydens beurtkrag buite die huis besig toe sy die honde hoor blaf. ‘n Polisiewoordvoerder, Sam Tselanyane, sê sy het nie gedink sy hoef ondersoek in te stel nie, omdat hul huis in ‘n besige straat geleë is en die honde gereeld vir verbygaande voetgangers en voertuie blaf.