Malema wil ‘n vakbond stig

Die leier van die EFF, Julius Malema, sê sy party beplan om sy eie vakbond te stig om werkerskwessies aan te pak. Volgens die leier van die rooi pette sal die EFF se georganiseerde arbeidstruktuur teen ongeregtighede in die werkplek veg. Malema sê die vakbond sal steun op die suksesse van hulle arbeidseenheid: