Amushelelo-uitspraak vanoggend verwag

Daar word verwag dat regter Hannelie Prinsloo vanoggend om nege-uur uitspraak sal lewer oor die tydelike interdik wat sy teen Michael Amushelelo ingestel het ten gunste van Namib Mills. Die uitspraak sal of die interdik permanent maak of ter syde stel. Dit was Vrydag verwag maar, was nie gereed nie omdat dit nog geproeflees moes wees. Amushelelo het laat in Maart amok by die maatskappy gemaak en Mills vra onder andere, dat hy verhoed word om enige van hulle persele te betree.