Lof vir Namibië deur Instituut vir Rasseverhoudinge

John Endres, die hoof van die Instituut vir Rasseverhoudinge sê daar is skerp verskille in bestuur en infrastruktuur in Namibië in vergelyking met Suid-Afrika. Endres maak melding van die skoner strate, betroubare watervoorsiening en geen kragonderbrekings. Kosmos 94.1 Nuus het professor Nixon Kariithi, ‘n kenner van Afrika-aangeleenthede en mediastudies, gepols vir sy reaksie…