Lin-Mari Coetzee wen die 2021 Voice of Namibia-kompetisie

Daar was gisteraand groot opwinding met die 2021 Voice of Namibia se finale ronde waartydens die algehele wenner aangewys is uit elf finaliste. Lin-Mari Coetzee van Windhoek was oorstelp van vreugde toe sy as die wenner aangewys is.